Tandem Post: Dis Nag Vir Jou

image

Sirienes wat klank in die koue donker nag.

Die blou lig so helder soos die dag.

Iewers blaf daar honde en vuurwapen skote ego.

Biddend buk mense in hul huise en wag vir daglig om aan te breek.

Dis Nag Vir Jou as jy jou kop by die deur uit steek…

#LifeOnTheCapeFlats

This was part of a tandem blog series between 2 amazing bloggers and I. To see what they have on offer this week, go click on their links (below) and show them some love.

Chevone

Shelley

6 thoughts on “Tandem Post: Dis Nag Vir Jou

Leave a comment